SENIOR FASE

VAKKE EN ONDERRIGTYD

VAK Graad 7
Huistaal
5
Eerste Addisionele Taal
4
Wiskunde
4.5
Natuurwetenskappe
3
Sosiale Wetenskappe
3
Tegnologie
2
Ekonomiese Bestuurswetenskappe
2
Lewensorientering
2
Skeppende Kunste
2
Totaal
27,5

AFRIKAANS HUISTAAL

Voorgestelde tyd vir die Taal van Leer en Onderrig (Twee weekliks)
Luister en Praat (Mondeling)
2 uur
Lees en Kyk
3 uur en 30 minute
Skryf en Aanbied
3 uur en 30 minutre
Taalstrukture en -konvensies
1 uur

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

Voorgestelde tyd vir ander verpligte taal (Eerste Addisonele Taal)
Luister en Praat (Mondeling)
2 uur
Lees en Kyk
3 uur
Skryf en Aanbied
2 uur
Taalstrukture en -konvensies
1 uur

WISKUNDE

Wiskunde in die Senior Fase het vyf INHOUDSAREAS: Gewig
Getalle, bewerkings en verwantskappe
30%
Patrone, funksies en algebra
25%
Ruimte en vorm
25%
Meting
10%
Datahantering
10%
100%

NATUURWETENSKAPPE

Natuurwetenskappe Kennisafdelings
Lewe en Lewende dinge
Materie en Materiale
Energie en Verandering
Planeet aarde en die Ruimte

SOSIALE WETENSKAPPE

Die studie van Geskiedenis ondersteun ook burgerskap binne 'n demokrasie deur:
die waardes van die Suid-Afrikaanse Grondwet te verduidelik en te bevorder;
burgerlike verantwoordelikheid en verantwoordelike leierskap aan te moedig, insluitende die verhoging van die huidige sosiale en omgewingskwessies;
menseregte en vrede te bevorder deur uitdagings aan vooroordele oor ras, klas, geslag, etnisiteit en xenofobie uit te daag; en
om jong mense voor te berei vir die plaaslike, streeks-, nasionale, kontinentale en globale verantwoordelikheid.
Geografie sluit dus die studie van die volgende in:
ruimtelike patrone en tendense: die plek van mense en plekke in die wêreld;
ooreenkoms en verskil: hoe omgewings en leefwyses vergelyk en die redes vir die verskille en ooreenkomste;
beweging: hoe en waarom mense, goedere, water, grond en lug beweeg en verander,
Planeet Aarde: grond, water en lug;
menslike nedersetting: waar mense leef en hoekom;
aktiwiteite: wat mense doen, hoe die omgewing hulle beïnvloed en hulle invloed op die omgewing;
interafhanklikheid: die skakels tussen die klimaat, plantegroei, wildlewe, verspreiding van hulpbronne, en die menslike nedersetting en aktiwiteit; en
verandering: die veranderende aard van mense en plekke.

TEGNOLOGIE

Onderwerpe en kern inhoudareas in tegnologie
Strukture
Verwerking
Meganiese Stelsels en Beheer
Elektroniese Stelsels en Beheer

EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE

onderwerpe in die kurrikulum vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Die ekonomie: Geskiedenis van geld; behoeftes en begeertes; goedere en dienste; die produksieproses; ongelykheid en armoede
Finansiële geletterdheid: Besparings; begrotings; inkomste en uitgawes; en rekeningkundige begrippe
Entrepreneurskap: Die entrepreneur; begin van 'n besigheid; en 'n Entrepreneursdag

LEWENSORIENTERING

Die vak bestaan uit die volgende vyf onderwerpe in graad 7
Selfontwikkeling in die samelewing
Gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid
Grondwetlike regte en verantwoordelikhede
Liggaamsopvoeding
Wêreld van werk

SKEPPENDE KUNSTE

Die vak Skeppende Kunste bied blootstelling aan, en die studie van, 'n reeks kunsvorms insluitende
Dans
Drama
Musiek
Visuele kunste (insluitende ontwerp en kunsvlyt)

ASSESSERINGSPLANNE

SKRYFBEHOEFTELYSIE