INTERMEDIERE FASE

VAKKE EN ONDERRIGTYD

VAK Graad 4 Graad 5 Graad 6
Huistaal
6
6
6
Eerste Addisionele Taal
5
5
5
Wiskunde
6
6
6
Natuurwetenskappe en Tegnologie
3.5
3.5
3.5
Sosiale Wetenskappe
3
3
3
Lewensvaardighede
4
4
4
Skeppende Kunste
(1,5)
(1,5)
(1,5)
Liggaamlike Opvoeding
(1)
(1)
(1)
Persoonlike en Sosiale Welsyn
(1,5)
(1,5)
(1,5)
Totaal
27,5
27,5
27,5

AFRIKAANS HUISTAAL

Die Huistaalkurrikulum word volgens die volgende vaardighede gestruktureer:

  • Luister en praat
  • Lees en kyk
  • Skryf en aanbied
  • Taalstrukture en -konvensies

 

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

Die Eerste Addisionele Taalkurrikulum word volgens die volgende vaardighede gestruktureer:

  • Luister en praat
  • Lees en kyk
  • Skryf en aanbied
  • Taalstrukture en -konvensies

WISKUNDE

Wiskunde in die Intermediêre Fase bestaan uit vyf inhoudsareas:

• Getalle, bewerkings en verwantskappe*
• Patrone, funskies en algebra
• Ruimte en vorm (Meetkunde)
• Meting
• Datahantering

NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

Natuurwetenskappe

  • Lewe en lewende dinge
  • Materie en material/stowwe
  • Energie en verandering
  • Die planeet Aarde en die ruimte

Tegnologie

  • Strukture
  • Verweking
  • Stelsels en beheer

 

SOSIALE WETENSKAPPE

Die studie van Geskiedenis ondersteun ook burgerskap binne ‘n demokrasie deur:

  • die waardes van die Suid-Afrikaanse Grondwet te verduidelik en te bevorder;
  • burgerlike verantwoordelikheid en verantwoordelike leierskap aan te moedig, insluitende die verhoging van die
    huidige sosiale en omgewingskwessies;
  • menseregte en vrede te bevorder deur uitdagings aan vooroordele oor ras, klas, geslag, etnisiteit en xenofobie
    uit te daa; en
  • om jong mense voor te berei vir die plaaslike, streeks-, nasionale, kontinentale en globale verantwoordelikheid.

Geografie sluit dus die studie van die volgende in:

  • ruimtelike patrone en tendense: die plek van mense en plekke in die wêreld;
  • ooreenkoms en verskil: hoe omgewings en leefwyses vergelyk en die redes vir die verskille en
    ooreenkomste;
  • beweging: hoe en waarom mense, goedere, water, grond en lug beweeg en verander,
  • Planeet Aarde: grond, water en lug;
  • menslike nedersetting: waar mense leef en hoekom;
  • aktiwiteite: wat mense doen, hoe die omgewing hulle beïnvloed en hulle invloed op die omgewing;
  • interafhanklikheid: die skakels tussen die klimaat, plantegroei, wildlewe, verspreiding van hulpbronne, en die
    menslike nedersetting en aktiwiteit; en
  • verandering: die veranderende aard van mense en plekke.

LEWENSVAARDIGHEDE

In die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring word lewensvaardigheid in die grondslagfase (graad R-3) in vier areas georganiseer, naamlik

• aanvangskennis;
• persoonlike en sosiale welsyn;
• Skeppende kunste; en
• liggaamsopvoeding.

 

ASSESSERINGSPLANNE

SKRYFBEHOEFTELYSIE