Reading Eggs is die bekroonde aanlyn leesprogram wat die aanleer van noodsaaklike lees- en klankvaardighede vir leerders in ons skool pret en leersaam maak.

Dit  het baie kenmerke wat kerngeletterdheidsonderrig ondersteun en leerders toelaat om met selfvertroue  hul reis om vaardige lesers te word te begin . Die diagnostiese toets- en leerderbestuurhulpmiddels stel opvoeders in staat om leerders op verskillende leesvlakke binne die program te plaas.

Fasiliteerders

Chrizano Abrahams & Wildene Van Rooyen