Nasionale Boekweek

Nasionale Boekeweek is ‘n belangrike inisiatief om die nasie aan te moedig om lees as ‘n prettige en genotvolle aktiwiteit te waardeer en om te wys hoe lees maklik in ‘n mens se daaglikse leefstyl geïnkorporeer kan word.

Die herdenking val saam met Internasionale Geletterdheidsdag op 8 September.

Tydens Nasionale Boekweek, kan ons na die oulike boeke in die huis, in die klaskamer of in die biblioteek loer.