Leerondersteuning

Wat behels die Leerondersteuning?

Wie word onttrek?

  • Ekstra hulp wat aan leerders met uitvalle gegee word.
  • Werk in kleiner groepe 8 -10 
  • Doen ook die CAPS
  • Werk op leerder se vlak
  • Indien moontlik – doen dieselfde werk as in die klas- doen dit wat opvoeder reeds gedoen het. Doen geen nuwe werk
  • Kyk wat leerder kan doen – werk daarvandaan
  • Baie herhaling
  • Gr 1 leerders wat nie in Gr R
  • Vorder met ondersteuning
  • Wat deur SGOS verwys is
  • Uitvalle toon in basislyn
  • Tussen 90– 100 leerders

Fokus

Werkswyse

  • Graad 1 tot Graad 3     
  • As opvoeders klaar is met basislyn begin ons met ons groepe.
  • Doen diagnostiese toetse om te kyk waar elke leerder se uitvalle is –werk dan daarop.
  • Diagnostiese toetse word 1ste kwartaal aan die begin gedoen en dan aan die einde van elke kwartaal
  • Tydsduur is 45 min per periode/ kan dalk korter wees
  • Ons moet elke groep ten minste 2 -3 keer ‘n week onttrek.

 

  • Werk nou saam met opvoeders. Gesels oor lle se vordering.
  • Kry hul beplanning – doen van die werk wat in klas gedoen word net met my eie konteks. En op leerder se vlak.
  • Werk stadiger – wil werk vasle voordat na iets nuuts oorgegaan word.
  • Doen baie vaslegging
  • Swak skoolbywoning — leerder mis baie (boustene)

Verslae

Doel

  • Aan einde van elke kwartaal kry elke leerders ‘n verslag – een gaan na die ouers en een word in leerder se profiel gesit.
  • Kyk na die verslae- moenie vergelyk met verslag vd klasopvoeder.
  • Werk op leerder se vlak—kan goeie verslag by my kry maar nie op standaard by sy klasopvoeder.
  • Briewe gaan die week uit na ouers- teken asseblief. toestemming
  • Leerders wat 2021 by my was geen briewe- het reeds
  • Slegs nuwe leerders en al die Gr 1.
  • Leerder wat die vermoe het om te kan vorder maar net agter is agv verskeie faktore –  
  • Leerder kry selfvertroue omdat hy nou ook werk kan bemeester.
  • Al is dit nie altyd op sy graadvlak.