GRONDSLAGFASE

VAKKE EN ONDERRIGTYD

VAK GRAAD R GRAAD 1-2 GRAAD 3
Huistaal
10
7/8
7/8
Eerste Addisionele Taal
-
2/3
3/4
Wiskunde
7
7
7
Lewensvaardighede
6
6
7
Aanvangskennis
(1)
(1)
(2)
Skeppende Kunste
(2)
(2)
(2)
Liggaamsopvoeding
(2)
(2)
(2)
Persoonlike en Sosiale Welsyn
(1)
(1)
(1)
Totaal
23
23
25

AFRIKAANS HUISTAAL

In die Grondslagfase is die belangrikste vaardighede in die kurrikulum vir Huistaal die volgende:

  • Luister en praat
  • Lees en klanke
  • Skryf en handskrif

Dink en Redeneer en Taalstruktuur en -gebruik is in al vier die taalvaardighede (luister, praat, lees en skryfwerk) geïntegreer.

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

In the Foundation Phase, the main skills in the First Additional Language curriculum are:

  • Listening and speaking
  • Reading and phonics
  • Writing and handwriting

Thinking and Reasoning and Language Structure and Use, which are integrated into all 4 languages skills (listening, speaking, reading and writing)

WISKUNDE

Inhoudsareas

• Getalle, bewerkings en verwantskappe*
• Patrone, funksies en algebra
• Ruimte en vorm (Geometrie)
• Meting
• Datahantering

LEWENSVAARDIGHEID

In die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring word lewensvaardigheid in die grondslagfase (graad R-3) in vier areas georganiseer, naamlik

• aanvangskennis;
• persoonlike en sosiale welsyn;
• Skeppende kunste; en
• liggaamsopvoeding.

 

ASSESSERINGSPLANNE

SKRYFBEHOEFTES