Leerondersteuning Wat behels die Leerondersteuning? Wie word onttrek? Ekstra hulp wat aan leerders met uitvalle gegee word.Werk in kleiner groepe 8 -10 Doen ook die CAPSWerk op leerder se vlakIndien moontlik – doen dieselfde werk as in die klas- doen dit wat opvoeder reeds gedoen het. Doen geen nuwe werkKyk wat leerder kan doen – werk daarvandaanBaie herhaling Gr 1 leerders wat nie in Gr RVorder met ondersteuningWat deur SGOS verwys isUitvalle toon in basislynTussen 90– 100 leerders Fokus Werkswyse Graad 1 tot Graad 3 As opvoeders klaar is met basislyn begin ons met ons groepe.Doen diagnostiese toetse om te kyk waar elke leerder se uitvalle is –werk dan daarop.Diagnostiese toetse word 1ste kwartaal aan die begin gedoen en dan aan die einde van elke kwartaalTydsduur is 45 min per periode/ kan dalk korter weesOns moet elke groep ten minste 2 -3 keer ‘n week onttrek. Werk nou saam met opvoeders. Gesels oor lle se vordering.Kry hul beplanning – doen van die werk wat in klas gedoen word net met my eie konteks. En op leerder se vlak.Werk stadiger – wil werk vasle voordat na iets nuuts oorgegaan word.Doen baie vasleggingSwak skoolbywoning — leerder mis baie (boustene) Verslae Doel Aan einde van elke kwartaal kry elke leerders ‘n verslag – een gaan na die ouers en een word in leerder se profiel gesit.Kyk na die verslae- moenie vergelyk met verslag vd klasopvoeder.Werk op leerder se vlak—kan goeie verslag by my kry maar nie op standaard by sy klasopvoeder.Briewe gaan die week uit na ouers- teken asseblief. toestemmingLeerders wat 2021 by my was geen briewe- het reedsSlegs nuwe leerders en al die Gr 1. Leerder wat die vermoe het om te kan vorder maar net agter is agv verskeie faktore – Leerder kry selfvertroue omdat hy nou ook werk kan bemeester. Al is dit nie altyd op sy graadvlak.